Elke dag nader aan God – met net één tik-- Tap jou UPliv-armband met jou foon om elke dag ’n kort skrif, refleksie en bemoediging te ontvang. ’n Eenvoudige manier om God se Woord nie net Sondae, maar elke dag saam met jou te dra.
Wat is UPliv
- ’n Armband met ’n klein chip binne (soos jou bankkaart).
- Jy tik dit met jou foon en ’n webblad maak oop.
- Daar wag daagliks ’n nuwe skrif, refleksie en bevestiging vir jou.
Tik met jou foon
Gebruik jou foon se NFC-funksie (presies soos wanneer jy met 'n bankkaart betaal) deur dit teen jou armband te tik om te verbind en jou daaglikse Skriflesing te ontvang.
Ontvang jou daaglikse boodskap
Tik elke dag om 'n vars Skrifgedeelte, refleksie en bevestiging oop te maak.
Gewilde Armbande
Vir die oomblikke wanneer jy dit die nodigste het.
Of jy nou in 'n besige lesinglokaal sit, tussen vergaderings hardloop, of bloot 'n oomblik van stilte as ma soek – UPliv bring die Woord tot by jou. Dis jou daaglikse anker in 'n besige wêreld.
-
UPliv wristband - Classic Edition
Regular price From N$59.00 NADRegular priceSale price From N$59.00 NAD -
UPliv Wristband -- Daily Scripture just a tap away
Regular price From N$59.00 NADRegular priceSale price From N$59.00 NAD -
UpLiv Band — Matt Black Edition / PRE ORDER NOW
Regular price N$289.00 NADRegular priceSale price N$289.00 NAD
UPliv - a Daily Source of Strength
Life pulls you in a hundred directions. UPliv pulls you back to what matters — faith, peace, and purpose.
With UPliv, you get:
One tap, one message: Access a new scripture, reflection, or affirmation every day.
Always with you: Your band becomes a physical reminder of hope on your wrist.
Faith made visible: A quiet way to share Jesus and encouragement wherever you go.
How it works in 3 steps:
- Get your UPliv band.
- Tap with your phone.
- Receive your daily message.


